skakel-081966
 
top20btn

Rugbynuus:Die Blou Bulle Maatskappy het  bekend gemaak dat die Springbokvleuel Cornal Hendricks hom vir mediese en fiksheidstoetse by die unie aangesluit het.

Indien die toetse gunstig  is, kan Hendricks moontlik vir die Bulle die seisoen in die Superrugbyreeks uitdraf.

Kort nadat hy hom aan die begin van 2016 by die Stormers vir die Super-rugbyseisoen aangesluit het, het die 28-jarige  Hendricks  die slegte nuus verneem dat hy weens ’n hartkwaal nooit weer rugby sal kan speel nie.

 

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na