skakel-081966
 
top20btn

Sikloon Dineo wat oor Mosambiek in die rigting van Suid-Afrika  beweeg  is tot ‘n tropiese storm afgegradeer.

Die storm sal onderweg na Suid-Afrika nog verder verswak maar sal steeds swaar reën in Mpumalanga en Limpopo veroorsaak.

Inwoners is gewaarsku om bedag te wees op oorstromings en nie oorstroomde laagwaterbrue oor te steek nie.

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na