skakel-081966
 
top20btn

*President Jacob Zuma sal vanmiddag reageer op die debat oor die 2017-staatsrede.

Lede van beide huise van die Parlement het die afgelope twee dae deelgeneem aan 'n debat oor die president se toespraak wat gefokus het op die versnelling van grondhervorming en radikale maatskaplike-ekonomiese transformasie.

Lede van die EFF het nie deelgeneem nie nadat hulle verlede week hardhandig uit die raadsaal verwyder is  nadat hulle Zuma probeer keer het om sy toespraak te lewer.

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na