skakel-081966
 
top20btn

Absa sê hy sal met die Mededingingstribunaal saamwerk nadat die Mededingingskommissie besluit het om 'n saak van samespanning tussen 17 banke na die tribunaal vir verdere stappe te verwys

Drie plaaslike banke: Absa, Investec en Standard Bank, was na bewering by die samespanning betrokke.

Die Mededingingskommissie sê die onetiese handel strek sover terug as 2007 en het 'n negatiewe impak op die vertoning van die rand gehad.

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na