skakel-081966
 
top20btn

Owerhede in Nieu-Seeland se Suid-Eiland het 'n noodtoestand in  Christchurch afgekondig nadat bosbrande te na aan huise begin brand het.Na berig word het honderde mense uit hulle huise in die Port Hills voorstad bokant die stad gevlug om aan die brande te ontkom.Radio Nieu-Seeland berig dat vier helikopters waterbomme op die vlamme gooi maar brandbestryders op die grond se pogings word deur sterk wind belemmer.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na