skakel-081966
 
top20btn

Pres. Donald Trump van die VSA het tydens sy ontmoeting in Washington met die Israelse eerste-minister, Benjamin Netanyahu , hom gevra om die bou van Joodse nedersettings in die Wesoewer en  Jerusalem tydelik op te skort.Trump het in ‘n gesamentlike nuuskonferensie beloof om ‘n vredesooreenkoms te help beding maar gesê Israel en die Palestyne moet albei toegewings maak.Nie een van die leiers het hulle spesifiek tot ‘n onafhanklike Palestina verbind nie.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na