skakel-081966
 
top20btn

Ongeveer elf jaar nadat die voormalige advokaat Dirk Prinsloo, ’n beskuldigde in ’n kindersekssaak, landuit gevlug het, is hy weer op pad terug na Suid-Afrika, dié keer vermoedelik in boeie en begelei deur Interpol-beamptes.Prinsloo is van Sondag 19 Februarie af geregtig op parool nadat hy in Februarie 2010 in ’n hof in Belo-Rusland in Oos-Europa tot 13 jaar tronkstraf gevonnis is.Sodra Prinsloo terug in Suid-Afrika  is , kan hy op grond van die lasbrief wat in 2006 in Pretoria uitgereik is, aangehou word tot dat hy in die hof verskyn.Daarna sal die verhoor wat hy destyds ontduik het, weer teen hom begin.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na