skakel-081966
 
top20btn

Twee senior polisie-offisiere het  geen ander keuse gehad nie as om uit die Suid-Afrikaanse Polisiediens te bedank, anders sou hulle oneervol ontslaan word.Brigadiers Sharon Govender en Darius van der Ross wat twee van die vier mede-beskuldigdes  in die bedrogsaak van die oud- Wes-Kaapse polisiehoof , Arno Lamoer,  is het gister  ná byna 40 jaar se diens uit die polisiediens bedank.Dié vyf het die maand in twee voorverhore in die hooggeregshof in Kaapstad verskyn.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na