skakel-081966
 
top20btn

  ‘n Omgewingsdrukgroep het die minister van Omgewingsake, Edna Molewa, gevra om in te gryp by bosboumaatskappye in Sabie in Mpumalanga, en ’n moratorium te plaas op die doodskiet van bobbejane.

Kathy Kelly van Baboon Matters sê meer as vier-duisend bobbejane is sedert 2008 in plantasies in die omgewing doodgeskiet.

Die hoof van ‘n werkgroep, dr. John Scotcher, sê egter bobbejane veroorsaak jaarliks miljoene rand se skade in plantasies.

Hulle trek die bas van die dennebome af wat dan skeef groei en waardeloos is.

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na