skakel-081966
 
top20btn

Die Kaapse stadsraad het gewaarsku dat nog net vier maande se water oor is met opgaardamme wat nou gemiddeld net 36-komma-twee persent vol is.

Die laaste 10-persent van die water kan weens slik nie gebruik word nie, wat beteken dat die damme tans 26-komma-twee persent bruikbare water het wat gesuiwer kan word.

Die stadsraad het nou die teiken van 800 miljoen liter water wat daagliks deur inwoners en sake-ondernemings gebruik kan word, met 100 miljoen liter gesny.

Indien inwoners daarin slaag om die verbruik tot 700 miljoen liter water per dag te beperk, is daar nog drinkwater vir 135 dae oor – so nie, is daar water vir net 110 dae oor.

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na