skakel-081966
 
top20btn

Die forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, is kort ná middernag vrygelaat nadat sy regspan 'n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien het.Hy is gister in hegtenis geneem en na die Kameeldrift-polisiepolisiekantoor in Pretoria geneem omdat hy hom glo as ’n beampte van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat voorgedoen het.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na