skakel-081966
 
top20btn

Die musiekblyspel, La La Land, het vyf toekennings ingepalm by die 70ste Bafta-toekenningseremonie in die Royal Albert Hall in Londen.

Dit het die toekenning vir die beste rolprent ingesluit, asook vir die beste aktrise wat aan Emma Stone gegaan het.

Casey Affleck het die toekenning ontvang vir die beste akteur vir sy rol in Manchester by the Sea.

Die Britse rolprent, I, Daniel Blake, het ook verskeie toekennings ontvang.

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na