| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: FOREIGNER : I Want To Know What Love Is |
| Viool laat speler glimlag |
|
|
|
| Dinsdag, 06 Mei 2008 | |
|
‘n Amerikaanse vioolspeler is so bly omdat hy sy viool van vier miljoen dollar teruggekry het dat hy ‘n gratis uitvoering van 30 minute in die Newark Liberty internasionale lughawe gaan hou.
‘n Amerikaanse vioolspeler is so bly omdat hy sy viool van vier miljoen dollar teruggekry het dat hy ‘n gratis uitvoering van 30 minute in die Newark Liberty internasionale lughawe gaan hou. Philippe Quint het die Stadivarius viool op 21 April in ‘n taxi by die lughawe vergeet. Die taxibestuurder wat die duur viool aan sy eienaar terugbesorg het, is met ‘n 100 dollar beloon en hy en sy gesin sal die vioolspeler se volgende konsert in New York bywoon.
|
| < Vorige | Volgende > |
|---|











