Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Skerpioene se angel getrek PDF Druk E-pos
Maandag, 05 Mei 2008
Die swakste bewaarde geheim in Suid-Afrika word vandag amptelik algemene kennis wanneer die Khampepe verslag oor die Suid-Afrikaanse vervolgingseenheid, die Skerpioene, amptelik bekend gestel word.



Die verslag deur regter Sisi Khampepe is reeds byna twee jaar oud.  Dit is geen geheim dat sy in die verslag aanbeveel dat die Skerpioene as `n spesialis ondersoekeenheid bly voortbestaan. Dit is ook geen geheim dat die Suid-Afrikaanse kabinet twee weke gelede wetgewing goedgekeur het dat die Skerpioene se stert afgekap word nie.

Die rede vir die vertraging van die vrystelling van die verslag was volgens president Thabo Mbeki dat hy nie `n sekuriteitsrisiko wou skep nie.  Nou wil dit egter voorkom asof die verslag geen doel gedien het nie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET