Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Produksie van ru-olie weer in Nigerie ontwrig PDF Druk E-pos
Sondag, 04 Mei 2008
Onbekende aanvallers het ‘n olie-installasie in die suide van Nigerië aangeval en die produksie van ru-olie ontwrig.

Onbekende aanvallers het ‘n olie-installasie in die suide van Nigerië aangeval en die produksie van ru-olie ontwrig. Volgens ‘n woordvoerder van Shell het die aanval laat Vrydagaand plaasgevind. Geen besonderhede oor die aanval of die onderbreking in olievoorsiening is verstrek nie. Die streek se grootste militante groep, die beweging vir die bevryding van die Niger Delta, het ook nog geen kommentaar oor die aanval gelewer nie.

 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET