Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Europa eis internasionale waarnemers by Zim se presidentsverkiesing PDF Druk E-pos
Saterdag, 03 Mei 2008
Die Europese Kommissie eis dat internasionale waarnemers toesig moet hou oor ‘n herverkiesing tussen president Robert Mugabe en die opposisieleier, MorganTsvangirai.

Dit nadat die verkiesingskommissie gister bekendgemaak het dat Tsvangirai die meeste stemme in die verkiesing gewen het, maar dat dit nie genoeg was vir ‘n vereiste volstrekte meerderheid nie.

Die uitslag is deur die MDC verwerp, terwyl Kanada, Brittanje en Amerika onder meer die uitslag as ongeloofwaardig bestempel het.

Dit is ook deur die menseregte-organisasie, Human Rights Watch, bevraagteken.
Die sekretaris-generaal van die MDC, Tendai Biti, beweer dat die verkiesings-kommissie 47-duisend stemme by dié van Mugabe gevoeg en 50-duisend by dié van Tsvangirai weggeneem het.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET