Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Sjinese vragskip nog in Angolese waters PDF Druk E-pos
Vrydag, 02 Mei 2008
Die Sjinese vragskip met `n arsenaal wapens wat vir Zimbabwe bedoel is, is steeds net in Angolese waters net buite Luanda. Blykbaar wag die skip vir sy beurt om vas te meer.



Volgens inligting is daar twintig skepe wat voor die Sjinese skip in die ry is om vas te meer.  Intussen het die Angolese vervoervakbond gister in `n verklaring gesê dat sy werkers sal weier om enige wapens af te laai of te vervoer. 

“As dit net gaan om brandstof in te neem het ons geen probleem nie,” het  `n woordvoerder van vakbond gister gesê.  Die jongste nuus weerspreek vorige berigte dat die skip reeds onderweg terug na Sjina sou wees.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET