Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

MDC kry bloedneus by Veiligheidsraad PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 April 2008

Tendai Biti, die sekretaris-generaal van die MDC, kon nie die Veiligheidsraad van die VN oortuig om in te gryp in Zimbabwe nie.  Die raad was erg verdeel oor die gedagte dat `n VN sending na Zimbabwe gestuur moes word.



Volgens Dumusani Kumalo, die Suid-Afrikaanse verteenwoordiger by die VN en die man wat tans die voorsitterstoel by die Veiligheidsraad inneem, was die enigste saak waaroor al die lede saamgestem het dat die uitslag van die verkiesing so gou as moontlik bekend gemaak moet word.

Brittanje, die VSA en Frankryk was ten gunste daarvan dat `n VN sending na Zimbabwe onderneem word.  Suid-Afrika, Rusland en Sjina het die voorstel egter sterk teengestaan.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET