Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Tsvangerai loof Mugabe PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008
Die leier van die MDC in Zimbabwe , Morgan Tsvangerai het president Robert Mugabe as n volksheld beskryf wat die geleentheid gegun moet word om sonder hindernis uit te tree. Hy het n beroep op enige toekomstige regering gedoen om president Mugabe te respekteer en niks te doen om hom te na te kom nie. Volgens Tsvangerai het Mugabe Zimbabwe na onafhanklikheid gelei en daarvoor moet hy gerespekteer word.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET