Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
MDC het internasionale druk verwelkom PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 April 2008
Ondersteuners van Zimbabwe se hoof-opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, het die internasionale druk op die regerende party om die verkiesingsuitslae bekend te maak, verwelkom.

Ondersteuners van Zimbabwe se hoof-opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, het die internasionale druk op die regerende party om die verkiesingsuitslae bekend te maak, verwelkom. ‘n Professor in politieke wetenskappe aan die Universiteit van Zimbabwe in Harare, John Makumbe, sê Zimbabwiërs wil die einde sien van die ekonomiese en politieke krisis in die land. Hy sê vir die eerste keer lyk dit of daar betekenisvolle reaksie van die internasionale gemeenskap en selfs van die SAOG en Afrika ten gunste van die mense van Zimbabwe eerder as vir Robert Mugabe is.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET