Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Tutu kap Mugabe PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 April 2008
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu sê Suider-Afrikaanse leiers moet Zimbabwe se president Robert Mugabe oorreed om uit te tree.

Tutu het tydens 'n konferensie op Stellenbosch gesê dit is steeds moontlik dat Mugabe sy nalatenskap kan red indien hy met waardigheid uittree.

Hy het gesê Suider-Afrika het te doen met 'n groot aantal uitdagings soos armoede en MIV/Vigs en kan nie langer bekostig om mense te hê wat aan mag vasklou om hul ego's te streel nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET