Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Nog `n uitslag in Zimbabwe aangekondig PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 April 2008

Die uitslag van `n tweede kiesafdeling waarin daar in Zimbabwe oorgetel word is bekend gemaak.  Die keer het die MDC die kiesafdeling, wat hy gewen het toe die uitslae oorspronklik bekend gemaak is, weer gewen. 

In die eerste kiesafdeling waarin die uitslag bekendgemaak is na die oortel het die regering die setel gewen. Ook hier was daar geen verandering teenoor die oorspronklike uitslag nie.

Daar is nog geen aanduiding oor wanneer die uitslag in die presidentsverkiesing bekend gemaak sal word nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET