Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Namibië sal Mugabe help met Chinese wapens PDF Druk E-pos
Dinsdag, 22 April 2008

Zimbabwe gaan binne die volgende week 'n vliegtuig gebruik om 'n besending veel meer gesofistikeerde wapens vir sy weermag uit China na Harare te bring.

'n Noodvergadering is gister deur Zimbabwiese generaal gehou. Hulle is bekommerd dat verdere vertragings die weermag se operasionele beplanning in die wiele sal ry.

Die aanduidings was gisteraand dat die skip in Namibiese waters is en Walvisbaai onderweg na Lobito vir brandstof sal aandoen. Die Namibiese regering het te kenne gegee dat sy infrastruktuur gebruik kan word om die wapens na Harare te vervoer as so 'n versoek ontvang word.

“Daar is geen wette teen Zimbabwiese in- of uitvoere nie. Daar is geen sanksies nie en Namibië staan nié die vrag teen nie,” het die Namibiese minister Joel Kaapanda, gesê.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET