Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Waikato Chiefs sorg vir groot verrassing PDF Druk E-pos
Vrydag, 18 April 2008

Die Waikato Chiefs het vir ‘n groot verrassing gesorg toe hulle hul Super 14-wedstryd teen die voorlopers op die punteleer, die Crusaders, in Hamilton met 18-5 geklop het. Die rustydtelling was 18-0. Die Crusaders wat hulle eerste nederlaag van die seisoen gely het is steeds bo-aan die punteleer op 38 ná nege wedstryde met die Chiefs wat in die derde plek ingeskuif het op 27 vier punte agter die Sharks.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET