Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 Verkeershelikopter stop PDF Druk E-pos
Vrydag, 18 April 2008
Kosmos 94.1 het bekendgemaak dat hy nie meer die verkeershelikopter vir verkeers-verslae gaan gebruik nie. Volgens die Besturende Direkteur van Kosmos 94.1 Kolie van Coller het die waardevolle uitsaai-hulpmiddel na vier jaar in gebruik nou sy doel gedien. Volgens Van Coller is radio 'n kreatiewe medium wat voortdurend moet aanpas en met nuwe inisiatiewe begin. Hy het ook na die Super Platform verwys wat na n tydperk ook sy doel gedien het. Kosmos 94.1 sal volgens Van Coller nou van inligting van sy luisteraars gebruik maak om die verkeer in en om die hoofstad se vloei te rapporteer.Die helikopter het vanoggend sy laaste vlug onderneem in die rol .
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET