Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Zimbabwiese hof verbied hertelling PDF Druk E-pos
Sondag, 13 April 2008

Zimbabwe se hooggeregshof het gister ten gunste van 'n aansoek van die MDC beslis dat 'n hertelling van die stemme in die verkiesing onwettig is.

Die verkiesingskommissie (ZEC) het vroeër aangekondig dat die stemme in 23 van die 210 kiesafdelings oorgetel gaan word. Die hof het beslis dit sal onwettig en hoogs onregverdig wees om 'n hertelling te hou voordat die uitslag bekend gemaak is. 'n Kandidaat het 48 uur nadat die uitslag aangekondig is, tyd om vir 'n hertelling te vra.

Die hof oorweeg nou 'n afsonderlike aansoek van die MDC wat die ZEC dwing om die uitslag van die presidentsverkiesing bekend te maak. Uitspraak in dié saak word vandag verwag.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET