Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
VN staak sy hulpaksies in DRK PDF Druk E-pos
Saterdag, 12 April 2008

Die VN se humanitêre agentskappe het hul aksies in die DRK tydelik opgeskort nadat vier aanvalle die afgelope drie weke op internasionale organisasies gemaak is, berig Sapa-dpa.

Toerusting en goedere wat vir hulpaksies bedoel was, is gesteel en personeel is in die suidelike Kivu-provinsie aangeval. Geld en toerusting in 'n gewapende kaping in Kashatu buitgemaak. Kommunikasietoerusting is gesteel toe die basis van Dokters Sonder Grense aangeval is

Die VN het 'n beroep op magshebbers gedoen om beskerming aan die agentskappe te verleen

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET