Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 9 gaste en 13 gebruikers op die webwerf
  • Tinkels
  • Liewe Heksie
  • Trudie
  • avril
  • Moeksie
  • Yolandi
  • Dot005
  • Mamba
  • Allin
  • tsunami
  • mie1
  • Piet
  • Janita

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Resessie wag op SA PDF Druk E-pos
Woensdag, 09 April 2008
Die Suid-Afrikaanse ekonomie stuur binne die volgende twee jaar op `n resessie af. Dit is die mening van mnr Dave Mohr, ekonoom van Citadel.  Die verswakkende wêreldekonomie, `n verhoogde huishoudelike skuldlas en verdere plaaslike rentekoersverhogings is die redes vir sy voorspelling.

Mnr Mohr reken dat die land se beraamde groeikoers sal volgende jaar net 2% wees.  Volgens hom is die VSA op die punt om `n ekonomiese resessie in te gaan. “Suid-Afrika kan sulke invloed nie ontkom nie,” het hy gesê.

Mnr Mohr reken egter dat dit geen rede tot kommer is nie. “Die ekonomie beweeg in siklusse en Suid-Afrika het in 1999 laas `n resessie beleef.”.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET