Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Peter bly kopkrap oor losskakel PDF Druk E-pos
Woensdag, 09 April 2008

Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, se grootste kopseer is om te besluit wie die losskakel in die toetse teen Wallis moet wees. En die teenwoordigheid van buitelandse spelers help hom nie.

Buitelanders soos Frederic Michalak (Sharks) en Tony Brown (Stormers) ontneem tans potensiële Bok-losskakels blootstelling in die S14-reeks.

De Villiers wil graag sien dat Ruan Pienaar meer losskakel vir die Sharks speel. Oor die veelsydige Frans Steyn se kanse sê hy dat Steyn se veelsydigheid nie help nie, omdat die Sharks hom in elke wedstryd in 'n ander posisie inspan.

Volgens De Villiers sal die 22-tal wat in die eerste toets teen Wallis in Bloemfontein speel, beslis ’n paar verrassings insluit. “Dit sal nie noodwendig spelers wees wat jonk in jare is nie, maar eerder jonk in Bok-ervaring”.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET