Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Optog van stakende staatsamptenare PDF Druk E-pos
Vrydag, 30 Julie 2010
Duisende staatsamptenare sal na verwagting vandag aan 'n optog na die Uniegebou in Pretoria deelneem as deel van 'n landswye staking.

Dit volg nadat die regering se jongste aanbod van 'n ses-komma-vyf persent salarisverhoging en 'n behuisingstoelaag van 630 rand in die vroeë oggendure deur die Vereniging van Staatsamptenare verwerp is.  Die minister van die Staatsdiens en Administrasie, Richard Baloyi, sê die jongste aanbod is reeds meer as wat die begroting toelaat. Volgens hom sal 'n verhoogde salarisaanbod verreikende gevolge hê en kan dit veroorsaak dat 'n moratorium op bonusse of nuwe aanstellings in vakante poste geplaas word.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET