Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
SA mediareaksie op Zim-verkiesing PDF Druk E-pos
Maandag, 07 April 2008

Die Burger: "Ná die glips van die afgelope verkiesing, vrees 'n mens (Mugabe se) beknoeispan sal nou weer ten volle geaktiveer word om die "regte" uitslag in die uitklopronde te bewimpel."
 
The Citizen: "Die patetiese reaksies op die krisis op ons grens ontbloot Mbeki voor die wêreld as 'n leier wat uit voeling met die realiteit is. Hy het geen meegevoel vir ons lydende bure nie en is nie in staat om die leierskap te toon wat die wêreld van hom verwag nie."

Jovial Rantao (Sunday Independent): "Die MDC het voor internasionale media die rol erken wat Suid-Afrika gespeel het om te verseker dat Zimbabwiërs aan 'n verkiesing kon deelneem wat tot 'n nuwe lewe kan lei. Sonder dat hy 'n woord gespreek het, het Mbeki sy kritici stilgemaak. Sy stille diplomasie het gewen." 

City Press: "Dit help nie wanneer aktiviste van Zanu-PF belowe dat hulle - in die geval van 'n opvolgverkiesing - die "75% energie" sal loslaat wat hulle in die eerste ronde "in reserwe" gehou het nie. Dit klink onheilspellend. Zimbabwiërs verdien beter

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET