Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Vuvu's by Drie Nasies en rugby-WB verbied PDF Druk E-pos
Donderdag, 08 Julie 2010
Die Nieu-Seelandse rugby-unie het vuvuzelas by stadions vir komende toetsreekse en tydens vaanstaande jaar se Wêreldbekertoernooi in die land verbied. Die verbod geld reeds van Saterdag af wanneer die Springbokke en die All Blacks in die eerste Drienasiestoets in Auckland teen mekaar te staan kom. Die uitvoerende hoof van Nieu-Seeland se rugby-unie, David Kennedy, sê 25-duisend
toeskouers word verwag en daar sal by die hekke op vuvuzelas beslag gelê word.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET