Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Skeidsregters pak tasse PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 Junie 2010
Die internasionale sokkerbeheerliggaam, FIFA, het twee Wêreldbekersokkertoernooi
skeidsregters huis-toe gestuur weens growwe foute wat begaan is tydens die
Duitsland/Engeland en die Meksiko/Argentinë kragmetings.  Die probleme het Fifa laat herbesin oor die gebruik van tegnologie tydens moeilike beslissing. Die twee breiers wat die fluitjie geblaas het tydens Sondag se omstrede kragmetings, Jorge Larrionda van Uruguay en Roberto Rosetti van Italië, is nou aangesê om hulle tasse te pak.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET