Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Ghana deur teen VSA PDF Druk E-pos
Sondag, 27 Junie 2010
Ghana het die tweede en enigste Afrika-span geword om na die kwarteindronde deur te dring toe hy die VSA gisteraand in Rustenburg in ekstra tyd met twee doele teen een geklop het.

Ghana se twee doele is deur Kevin-Prince Boateng en Asamoah Gyan aangeteken. Ghana sal eerskomende Vrydag in Soccer City teen Uruguay te staan kom wat die eerste span geword om na  die kwarteindronde  deur te dring toe hy Suid-Korea gistermiddag met twee doele teen een in 'n spannende wedstryd in Port Elizabeth geklop het.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET