Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 13 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • Yolandi

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Unies vra regeringsbetrokkenheid PDF Druk E-pos
Vrydag, 25 Junie 2010
Die drie vakbonde, Solidariteit, die nasionale mynwerkersunie en die metaalwerkersunie, het die regering versoek om in te gryp by die Eskom-loongeskil.
Hulle het vanoggend op 'n nuuskonferensie in Johannesburg gesê 'n staking is vir eers van die baan, maar hulle sal nie huiwer om te staak as 'n aanvaarbare oplossing nie gevind word nie. Die vakbonde sê hulle sal Dinsdag 'n besluit oor die moontlike staking aankondig nadat hulle met hul verteenwoordigers vergader het. Die vakbonde het Eskom weereens versoek om hulle eis van 'n nege persent verhoging en 'n maandelikse behuisingstoelaag van twee-duisend-500 rand te aanvaar.

 
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET