Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 9 gaste en 4 gebruikers op die webwerf
  • smartyfairy
  • kaylin
  • js001
  • HERSHI

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Pohamba en Banda praat in Windhoek PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 Junie 2010

President Hifikepunye Pohamba het 'n beroep op Namibië en Zambië se regerings gedoen om die beweging van goedere en mense oor die lande se grense te verbeter in die gees van streeks-ekonomiese integrasie.

Pohamba het dié versoek gerig tydens samesprekings met sy Zambiese eweknie, Rupiah Banda, wat op die oomblik in die land is vir 'n drie-dagse staatsbesoek.President Pohamba sê die Trans-Caprivi Hoofweg, die brug oor die Zambezi rivier, die Een-stop grenspos by Wanela en die Walvisbaai-Ndola-Lubumbashi-deurgang is voorbeelde van infrastruktuur-projekte wat ekonomiese groei en streeksintegrasie bevorder.Pohamba het bygevoeg dat samewerking ook moet voortgaan wat gesondheidsorg betref. Die president gebruik die voorbeeld van gesamentlike inentingsveldtogte en gedeelde benaderings in die stryd teen MIV/Vigs,
turberkulose en malaria.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET