Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Wannenburg gaan Ulster toe PDF Druk E-pos
Maandag, 14 Junie 2010
Die Bulls se losvoorspeler, Pedrie Wannenburg, gaan voortaan vir die Ierse klub, Ulster, speel.

Hy het vroeër vanjaar die eerste Bulls-speler geword wat 100 Superwedstryde vir dié span gespeel het. Wannenburg – wat ook 20 keer vir die Springbokke gespeel het – gaan volgens berigte onmiddellik deur die Blou Bulle van sy kontrak vrygestel word en sal dus nie vir die Bulle in die Curriebeker-reeks speel nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET