Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Gordon Brown oor Zimbabwe uitslae PDF Druk E-pos
Sondag, 06 April 2008

Die Britse Eerste Minister, Gordon Brown, en wêreldleiers wat ‘n progressiewe leiersberaad naby Londen bywoon, het gevra dat die uitslae van Zimbabwe se presidentsverkiesing onverwyld gepubliseer moet word.

Hulle eis ook dat enige opvolg-verkiesing deur internasionale waarnemers gemonitor moet word.
Brown het op ‘n nuuskonferensie gesê ‘n aantal Afrikaleiers, insluitend Suid-Afrika se president Thabo Mbeki -- wat langs hom gestaan het -- steun die oproep vir internasionale waarnemers indien daar ‘n tweede ronde verkiesing is.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET