Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 14 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • Louw

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

H1N1 entstof vandeesweek in SA beskikbaar PDF Druk E-pos
Dinsdag, 25 Mei 2010
Die nasionale instituut vir oordraagbare siektes sê 'n entstof vir die  H1N1 virus sal vandeesweek aan hoë-risiko groepe beskikbaar wees. Die adjunk-direkteur, Lucille Bloomberg, sê die voorraad entstof is  beperk.  Sy sê persone met kroniese long- of hartsiektes, diabetes en diegene met  onderdrukte immuunstelsels en swanger vroue moet beslis teen die H1N1
 virus  ingeënt word
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET