| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: COLESKE : Share My Life |
| MDC vat ZANU-PF hof toe |
|
|
|
| Vrydag, 04 April 2008 | |
|
Zimbabwe se hoof opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, het ‘n dringende aansoek by die hooggeregshof in Harare ingedien om die verkiesingskommissie te dwing om die uitslae van Saterdag se presidentsverkiesing bekend te maak. Die MDC se regsverteenwoordiger, Andrew Makoni, het aan verslaggewers bevestig dat so ‘n aansoek ingedien is. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











