Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
President Robert Mugabe is in Zimbabwe PDF Druk E-pos
Donderdag, 03 April 2008

President Robert Mugabe het vir die eerste keer sedert die verkiesings Saterdag in die openbaar in Zimbabwe verskyn. Hy het op die plaaslike televisiekanaal verskyn saam met lede van die Afrika Unie se waarnemers missie in Harare.

Hy  het vriendelik voorgekom en geen verklaring uitgereik nie. Daar sal waarskynlik binne 48 uur besluit word of hy aan die herverkiesing binne drie weke teen Morgan Tsvangerai gaan deelneem. Daar was die afgelope tyd baie bespiegelings oor waar die Zimbabwe se staatshoof hom bevind.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET