Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Bemiddel Chissano in Zim-krisis? PDF Druk E-pos
Donderdag, 03 April 2008

Volgens berigte uit Zimbabwe het oud president Joachim  Chissano van Mosambiek in Harare aangekom om te bemiddel tussen die MDC en ZANUPF.

Die berigte kon nog nie amptelik bevetig word nie. Intussen word ook berig dat die veiligheidsagentskappe van Zimbabwe die finale uitslag vertraag om eers van dokumente wat ZANUPF in n verkeerde lig kan stel ontslae te raak.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET