Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
ZANU PF dreig met optrede teen MDC PDF Druk E-pos
Donderdag, 03 April 2008

Volgens berigte uit Harare wil dit voorkom of die finale uitslae van die verkiesings in die land vertraag word deur inmenging van die kant van die Veligheids-gemeenskap in Zimbabwe.

President Mugabe se woordvoerder George Chiramba het ook daarop gesinspeel dat die MDC met hulle soos hy dit gestel het, voortydige uitsprake oor die verkiesing met die mag van die staat te doen gaan kry.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET