| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: DAVID ARCHULETA : Crush |
| Zim uitslae dalk vandag bekend. |
|
|
|
| Woensdag, 02 April 2008 | |
|
Die Zimbabwiese Verkiesingskommissie het onderneem om vandag die finale uitslag van Saterdag se presidensiële en parlementêre verkiesings bekend te maak. Tot dusver is die uitslag van 175 van die 210 kiesafdelings bevestig. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











