| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: GEORGE BENSON : On Broadway |
| Antieke halssnoer gevind |
|
|
|
| Woensdag, 02 April 2008 | |
|
'n Goudhalssnoer wat volgens koolstofoetse 4 000 jaar oud is, is naby die Titicac-meer in Peru gevind. Argeoloë sê dit is die oudste goue voorwerp wat nog in die Amerikas gevind is, berig die BBC. Dit dui daarop dat dit toon dat goud reeds vroeg 'n simbool van prestige en status was. Die stuk juweliersware is saam met die kakebeen van 'n volwasse skedel gevind in 'n nedersetting wat van 3 300 tot 1 500 vC bewoon was. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











