| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Seiljagvaarder steeds soek |
|
|
|
| Woensdag, 17 Maart 2010 | |
|
Vliegtuie van die Nieu-Seelandse lugmag hervat môre hul soektog na 'n vermiste Suid-Afrikaanse seiljagvaarder, Paul Janse van Rensburg. Vliegtuie soek oor 'n gebied van 153-duisend vierkante kilometer aan die kus van Nieu-Seeland se Noord-Eiland na sy seiljag. Janse van Rensburg is Maandag deur sy vriendin as vermis aangemeld toe hy nie by die hawe op Gisborne aangekom het nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















