| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Internet groei vinnig in Suid Afrika |
|
|
|
| Woensdag, 17 Maart 2010 | |
|
'n Opname het bevind dat die aantal Suid-Afrikaners wat toegang tot die internet verkry het deur breëband-konneksies met meer as 50 persent in die afgelope jaar gestyg het. Draadlose breëband het byna drie keer so vinnig soos vastelyn-breëband in Suid-Afrika gegroei. Draadlose breëband-intekenare het met 88 persent in die afgelope jaar gegroei teenoor 21 persent vir vastelyn breëband-intekenare. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















