Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 72 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Woede in Soweto toe Jub-Jub en mede beskuldige voorkom PDF Druk E-pos
Woensdag, 17 Maart 2010

Die polisie in Soweto het vanoggend hul hande vol gehad om ontstoke  betogers te keer wat met geweld die Protea landroshof wou binnegaan waar die hiphop musikant Jub Jub en 'n mede-beskuldigde in verband met die dood van vier leerlinge verskyn het.Jub Jub, wie se ware naam Molemo Maarohanye is,en sy vriend Themba Tshabalala het aansoek om borgtog gedoen.

Hulle staan tereg op vier aanklagte van moord nadat hulle verlede week glo vier skoolkinders tydens 'n jaagtog doodgery  het.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET