| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Presidensie in Suid-Afrika ondersoek voorval by Chris hani hospitaal |
|
|
|
| Woensdag, 17 Maart 2010 | |
|
Die Presidensie sê hy gaan ondersoek instel na die voorval gister toe 'n joernalis van Eyewitness News glo op hardhandige wyse deur lyfwagte van pres. Jacob Zuma behandel is.Tshepo Lesole was besig om foto's van Zuma se konvooi buite die Chris Hani Baragwanath hospitaal te neem toe die voorval plaasgevind het. Die wagte het Lesole gedwing om die foto's op sy kamera uit te wis. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















