Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 101 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Petrolbom aanvalle in Soweto PDF Druk E-pos
Woensdag, 17 Maart 2010
'n Kind is dood en twee ander mense is beseer in petrolbomaanvalle op twee huise in Soweto suid van Johannesburg. In die eerste voorval is 'n vrou en kind beseer in 'n aanval op 'n huis in  Chiawelo wat blykbaar aan 'n busbestuurder van die Rea  Vaya-snelbusvervoerdiens behoort.'n Kind is in die Mapetla-woongebied in 'n soortgelyke petrolbomaanval dood.Die petrolbomaanvalle spruit vermoedelik voort uit taxibestuurders se  ongelukkigheid oor die uitbreiding van die busdiens.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET